J & D Photography is one of the best wedding studios in the world !!

J & D Photography is one of the best wedding studios in the world. To see my face next to the worlds top wedding photographers is still so unreal. Jerry Ghionis one of the best wedding photographers in the world asked me to be part of his educational app. Jerry is seen as one of the best in the world and has been a WPPI judge for many years.

http://www.wppiawards.com/judge_ghionis.shtml

So what an honour to be selected by him and the other best of the best like Yervant, David Beckstead, Jim Garner to name a few. All the honour to God who has given us these talents. I love what I do and I hope to be part of your special day to capture it the J & D way. Thanks to Daleen and Danie for all your hard work as well. Without your efforts this would not be possible.

http://www.picpockets.com/meet-the-artistsbestart

Briefie van ‘n Bruid

Middag,

‘n Groot dankie vir die stunning fotos wat julle geneem het op ons troue. Die fotos is so verskriklik mooi. Dit het die gevoel van n feetjie troue.

Jaco het beslis ‘n stunning talent en goeie oog vir detail.

Mens besef nooit hoeveel fotos geneem word gedurende so dag nie. Sjoe ek het oor die 2900 fotos.

Almal se dit is stunning…..

Baie baie dankie

Celeste Nel

 

E-pos van een van ons Bruide

 

Daleen, Jaco en Danie,

 

Waar begin mens om DANKIE te së…

 

Dankie is so maklike woord maar min mense verstaan die waarde…

Dankie vir julle geduld

Dankie vir julle manier om mens gemaklik te laat voel voor die kamera

Dankie vir julle Liefde vir dit wat julle doen…

Die passie in elke foto wat julle neem kan mens sien en voel.

Dankie dat julle ons onvergeetlike dag saam met ons verlowings foto’s so sprokies mooi gemaak het.

Dankie dat julle my as bruid soos ‘n griekse godin laat voel en lyk het.

Dankie vir die letterlike spraaklose STUNNING fotos!!!

Dis waarlik met trots dat ek nie kan wag om hulle met al ons familie en vriende te deel nie en dan natuurlik ons huisie vol te laat staan…

Weereens dankie!!!!!

 

Liefde Marianka & Chris

 

E-mail from our Clients

Jaco and Daleen

We would just like to thank you for the amazing job you guys done.

We are very happy with our photos! These are memories we will be able to share for many years to come.

We had the greatest experience working with you, as you guys are very professional and friendly. We would recommend you any day!

We wish you luck for the future and know you are going to make every bride and groom happy with amazing photos!

Love
FJ and Toni-lee

Feedback from Clients

Jaco, Danie & Daleen,

Dis so moeilik om die regte woorde te kry om dit te beskryf! WOW!

Ons wil vir julle hele span so baie dankie se vir die mees amazing foto’s van ons troue! Ons kan nie ophou deur dit gaan nie. Julle is net AMAZING! Julle werk is STUNNING!

Baie dankie vir al die geduld en die leiding wat ons gekry het deur die hele dag, dit was beslis ‘n journey om te onthou, en julle het als vasgevang op kamera! Ons sal julle beslis aanbeveel vir vriende en familie.

Weereens so baie dankie!

Francois & Elrika

 

___________________________________________________________________________________________________________________________________

 

To the J&D Photography team,

We just want to take a minute to thank you for the excellent work received!
Getting married is inherently a stressful occasion, but one thing we did not have to worry about, was the photography.
Right from the initial meeting with you, we knew that the J&D team was the perfect team for the job.


All our interactions with you were professional, yet very relaxing and fun! It is exactly what we needed to be rest-assured before and on our big day. We did not have to worry about the photography at all!


If I have to sum it up, it feels like it was the best money that we have ever spent!

Once again, thank you!

Johann & Nickietta Steyn
19 March 2016

 

F a c e b o o k   F a n   P a g e