Category Archives: Weddings

we just love shooting these events.

Briefie van ‘n Bruid

Middag, ‘n Groot dankie vir die stunning fotos wat julle geneem het op ons troue. Die fotos is so verskriklik mooi. Dit het die gevoel van n feetjie troue. Jaco het beslis ‘n stunning talent en goeie oog vir detail. Mens besef nooit hoeveel fotos geneem word gedurende so dag nie. Sjoe ek het oor […]

View full post »

E-pos van een van ons Bruide

  Daleen, Jaco en Danie,   Waar begin mens om DANKIE te së…   Dankie is so maklike woord maar min mense verstaan die waarde… Dankie vir julle geduld Dankie vir julle manier om mens gemaklik te laat voel voor die kamera Dankie vir julle Liefde vir dit wat julle doen… Die passie in elke […]

View full post »

E-mail from our Clients

Jaco and Daleen We would just like to thank you for the amazing job you guys done. We are very happy with our photos! These are memories we will be able to share for many years to come. We had the greatest experience working with you, as you guys are very professional and friendly. We […]

View full post »

Feedback from Clients

Jaco, Danie & Daleen, Dis so moeilik om die regte woorde te kry om dit te beskryf! WOW! Ons wil vir julle hele span so baie dankie se vir die mees amazing foto’s van ons troue! Ons kan nie ophou deur dit gaan nie. Julle is net AMAZING! Julle werk is STUNNING! Baie dankie vir […]

View full post »

F a c e b o o k   F a n   P a g e