Category Archives: Weddings

we just love shooting these events.

Briefie van ‘n Bruid

Middag, ‘n Groot dankie vir die stunning fotos wat julle geneem het op ons troue. Die fotos is so verskriklik mooi. Dit het die gevoel van n feetjie troue. Jaco het beslis ‘n stunning talent en goeie oog vir detail. Mens besef nooit hoeveel fotos geneem word gedurende so dag nie. Sjoe ek het oor […]

View full post »

E-pos van een van ons Bruide

  Daleen, Jaco en Danie,   Waar begin mens om DANKIE te së…   Dankie is so maklike woord maar min mense verstaan die waarde… Dankie vir julle geduld Dankie vir julle manier om mens gemaklik te laat voel voor die kamera Dankie vir julle Liefde vir dit wat julle doen… Die passie in elke […]

View full post »

F a c e b o o k   F a n   P a g e