E-pos van een van ons Bruide

 

Daleen, Jaco en Danie,

 

Waar begin mens om DANKIE te së…

 

Dankie is so maklike woord maar min mense verstaan die waarde…

Dankie vir julle geduld

Dankie vir julle manier om mens gemaklik te laat voel voor die kamera

Dankie vir julle Liefde vir dit wat julle doen…

Die passie in elke foto wat julle neem kan mens sien en voel.

Dankie dat julle ons onvergeetlike dag saam met ons verlowings foto’s so sprokies mooi gemaak het.

Dankie dat julle my as bruid soos ‘n griekse godin laat voel en lyk het.

Dankie vir die letterlike spraaklose STUNNING fotos!!!

Dis waarlik met trots dat ek nie kan wag om hulle met al ons familie en vriende te deel nie en dan natuurlik ons huisie vol te laat staan…

Weereens dankie!!!!!

 

Liefde Marianka & Chris

 

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

Please do the math for us before you hit the “Post Comment” button. * Time limit is exhausted. Please reload the CAPTCHA.

F a c e b o o k   F a n   P a g e