Arno & Nadia’s Wedding Day.

We worked with Arno & Nadia’s at Intundla Bush Lodge. Had a super time even if it did rain and was a bit cold.
The weather cleared up and we even did an image including the Milky Way. Nadia has a sparkle in her eyes that my cameras loved.

Here are some random images from their day.


Christa van Rooyen - Jaco, as ‘n Ma van hierdie pragtige bruid kan ek net s, wow!! Hierdie foto’s laat my sprakeloos. WOW!!!! Jy kan maar!
Duisend dankies, geen wonder jy is die beste nie!
Groete
ChristaMay 10, 2011 – 7:00 pm

Christa van Rooyen - Hallo Jaco

WOW!! Ek is absoluut sprakeloos, hierdie fotos is net ongelooflik. Duisend dankies. Nadia en Arrie is op wittebrood, maar sy het dit gesien op haar foon, en sy is in ekstase (en sy kan dit nie eers regtig mooi sien nie!) Ek het nog nooit sulke uitmundende fotos gesien nie, die een met die sterre!! Sjoe!!

Groete
Christa
Ma vd bruid 🙂May 10, 2011 – 7:08 pm

Rolne van der Merwe - Jaco, ek was ook op hierdie troue en kan verstaan waarom jul no 1 is. Jul foto’s is pragtig.
As jy ooit ‘n kursus aanbied laat weet gerus.
Jul foto’s is ‘n inspirasie vir ander.
Groete,
RoleneMay 11, 2011 – 8:42 am

Nadia - WOW!! Kyk, ons weet jy’s goed, maar ek kon nie in my wildste drome wens vir mooier foto’s nie!!!! DANKIE Jaco, dis stunning verby!May 13, 2011 – 9:06 pm

Helien - Stunning!!!May 18, 2011 – 11:33 pm

Henriette de Vries - Halo Jaco, Ek is ‘n tante van Arno wat in Jordanie werk en woon en kon ongelukkig nie die troue maak nie. Die fotos het my egter ‘n baie goeie idee gegee van hoe great dit was. Baie geluk met die pragtige fotos. As amateur fotograaf waardeer ek die komposisies en die kleur en lig spele geweldig. WELL DONE!! GROETE HenrietteOctober 2, 2011 – 9:39 am

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

Please do the math for us before you hit the “Post Comment” button. * Time limit is exhausted. Please reload the CAPTCHA.

F a c e b o o k   F a n   P a g e