Got this cool e-mail from Johan & Nicolene

The e-mail is in Afrikaans sorry 😉


Hallo Jaco & Daleen!!!

Ons skryf hier vanuit London wat baie skielik ons nuwe tuiste geraak het. Ons kan nie glo die tyd gaan so vinnig verby nie, ons is nou al presies ‘n jaar en twee maande getroud en nog steeds kan mense nie uitgepraat raak oor ons foto’s nie. Ek en Johan gaan kyk gereeld na julle website en hou julle blog dop vir nuwe gebeutenisse. Baie geluk met die nuwe kleinding wat oppad is!
Ons wil julle graag komplimenteer op julle foto’s. Dis ongelooflik!!
Met my en Johan gaan dit baie goed hier in London. Dit was ‘n baie vinnige besluit gewees om oor te kom, maar ons is nie een dag spyt nie. Aangesien jy die strate van Parys gaan invaar is julle meer as welkom om in die nadere toekoms hier in London ook ‘n draai te kom maak en dan by ons te kom bly!

Groete,
Johan & Nicolene

Baie dankie julle. Dit was vir ons baie lekker om julle dag saam met julle te kan geniet. Ek hoop dit gaan baie goed met julle daar in London en ek sal beslis gebruik maak van die aanbod.

Alles van die beste.

Jaco.

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

Please do the math for us before you hit the “Post Comment” button. * Time limit is exhausted. Please reload the CAPTCHA.

F a c e b o o k   F a n   P a g e