E-Mail from Jo-Marie

We got this cool e-mail from Jo-Marie. It is always great to hear that your clients love what you do for them. That is what makes it so rewarding.

“Hello Jaco & Daleen,

WOW! Wat kan ek se? Ek het nie woorde om my gevoelens te beskryf nie. Die boek lyk absoluut finominaal! Dit is regtig iets besonders, en ek wil net vir julle baie baie dankie se vir die fantastiese diens wat ek van julle ontvang het. Ek sal julle vir almal aanbeveel, want dis wraggies die moeite werd. Ons is baie tevrede. Julle sal verseker weer van ons hoor.

WEEREENS baie dankie.”

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

Please do the math for us before you hit the “Post Comment” button. * Time limit is exhausted. Please reload the CAPTCHA.

F a c e b o o k   F a n   P a g e