Besluit wie jy tevrede wil stel.

Toe die skrywer, P. G. du Plessis, gevra is hoe hy kritiek hanteer, het hy geantwoord dat hy op ‘n dag besef het almal hou nie van hom nie. Van toe af was dit vir hom makliker om gelukkig te wees. Dit het my aangegryp, want daar’s altyd mense wat in die gesig gevat voel as mens die Here se Woord padlangs bring.

In Matteus 11 s Jesus dat dit onmoontlik is om almal tevrede te hou. Hy vertel van Johannes die Doper wat in die woestyn opgetree het. Maar toe s die mense hy is duiwelbesete. Jesus self het tussen die mense gekuier. Toe s party Hy’s ‘n vraat en ‘n drinker! Hy en Johannes het vrolike hemelse musiek kom maak, maar niemand wou dans nie. Toe maak hulle treurige musiek, maar niemand het gehuil nie (vers 16-19). Mense is met niks of niemand tevrede nie.

Moenie mense probeer gelukkig hou nie. Jy gaan dit nooit regkry nie. Dis tydmors. Dit gaan jou ‘n lewenslange slagoffer van mense se goedkeuring maak. Terloops, wys my een mens wat almal tevrede probeer hou wat ooit die wreld andersom laat draai het vir die Here! “People pleasers” wen dalk aardse gewildheidskompetisies, maar definitief nie di in die hemel nie. Vra vir Johannes en Jesus!

Sluit vandag nog aan by daardie klein bendetjie wat die ‘guts’ het om stroomop agter Jesus aan te leef. Hulle is nie meer gepla oor hulle eie beeld, of wat mense agteraf van hulle s nie. Net God se opinie tel regtig punte. Sy goedkeruing maak saak. Speel saam met hulle vir die erkenning van ‘n Skare van Een. Leef vir God se guns.

Sehume & Nthabiseng wedding.

Sehume & Nthabiseng got married on 21/04/2007 at Makiti
I was very impressed with these 2 as they made sure everything was on time. Normally African weddings run 2 or more hours late but Sehume & Nthabiseng made it clear that it would not be late. Nthabiseng had a surprise for Sehume. She and her bride’s maids arrived with 2 helicopters. I nearly got a blue eye from the wind hitting my camera against my eye when the chopper flew over me. I will post the slide show when it is done as we are finishing off the post production on this wedding.


Renier and Engela’s Book layout

Here are the pages of their Furi Fine Art book. We had half the Blue Bulls rugby team at this wedding


Ryan - Great work as always, Jaco… excellent light, creative angles and shots, beautiful layouts. I’m more than a little envious. 🙂June 7, 2007 – 1:38 pm

Jaco - Thanks Ryan 😉June 7, 2007 – 5:12 pm

Michael - Love the 5th template Jaco –June 10, 2007 – 9:59 pm

Vic and Mart-Marie’s Book layout

Here are the pages of their Furi Fine Art book. This was the last official wedding in the town hall of Pretoria. What a pity as this is such a great place full of history and atmosphere.


Kobus2 - Jaco, these album layouts are very nicely done indeed.

I like the fact that they are not too cluttered with images. The images in the spreads fit well together.

High quality images too.October 15, 2008 – 9:49 pm

Robin Horton - Fantastic books, the quality looks brilliant, could you send details of prices and sizes to the UK.December 3, 2008 – 2:17 am

Only in Africa.

Well with all the power failures we have been having over the last couple of weeks and with predictions of more to come, we decided to have a generator installed. It is a 7KVA machine and is able to produce power for our house and the book workshop, we have been falling behind as a result of all the power cuts. Eskom better do something about this. They are costing the country a lot of money.

We still need to build an enclosure for it to reduce the noise the unit makes. At this stage it is wired into our house and we can use it, but the job is not done jet.


F a c e b o o k   F a n   P a g e